19 September 2024 | Vox Weervoorspelling
Descrição
🌧️'N KOUE FRONT beweeg oor die land met 'n aanlandige vloei van YSKOUE lug agter die front wat temperature aansienlik oor die Kaapprovinsies sal laat daal
⚠️ IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
🟠Oranje Vlak 6 Waarskuwing: Ontwrigtende sneeu wat lei tot ontwrigting van dienste en die tydelike afsny van gemeenskappe word verwag oor die noordoostelike hoëgrond van die Oos-Kaap.
🟡Geel Vlak 2 Waarskuwing: Wind en golwe wat lei tot probleme met navigasie op see en plaaslike ontwrigting van hawens word verwag tussen Saldanhabaai en Maputo
🟡Geel Vlak 2 Waarskuwing: Ontwrigtende reën wat lei tot plaaslike oorstromings van vatbare nedersettings en paaie word oor die Tuinroete van die Wes-Kaap verwag.
🟡Geel Vlak 2 Waarskuwing: Ontwrigtende sneeu wat lei tot ysige paaie en die sluiting van sommige bergpasse vir 'n kort tydperk word verwag oor die noordelike en sentrale hoogvlakte van die Oos-Kaap.
🟡 Geel Vlak 1 Waarskuwing: Wind wat lei tot probleme met navigasie op see word verwag tussen Saldanhabaai en Alexanderbaai
🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die noordwestelike en noordoostelike dele van die Noordwes-provinsie verwag.
🥵 🥶ADVIES🥵 🥶:
Uiters warm toestande word oor die noordoostelike dele van Limpopo verwag.
’n Afsnylaagdrukstelsel sal na verwagting die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, dele van die Vrystaat, Mpumalanga en Gauteng van Vrydag tot Saterdag (20 en 21 September 2024) raak. Die publiek en kleinveeboere word van die volgende ingelig:
• Baie koue toestande (maksimum temperature onder 10C) word vanaf Vrydag tot Saterdag oor die binneland van die Oos-Kaap, die binneland van KwaZulu-Natal, die suidelike en oostelike dele van die Vrystaat, en die Hoëveld en platorand van Mpumalanga verwag terwyl dit versprei word na Gauten teen Saterdag
• Swaarsneeuneurslae word oor die suidelike en oostelike hoogvlakte van die Vrystaat verwag, insluitend die Lesotho-grens, die oostelike en noordelike hoogvlakte van die Oos-Kaap, die westelike en suidelike hoogvlakte van KwaZulu-Natal en die suidelike Hoëveld en platorand van Mpumalanga van Vrydag tot Saterdagoggend
#Voxweather #afsnylaag #kouefront #sneeu

Palavra-chave: meteorologia maputo

Comentários
@stephangriessel3550 · 18/09/2024
Baie dankie👌🏻!
@dotbotha5898 · 18/09/2024
Dankie Michelle waardeer dit
@Phantom777D · 18/09/2024 · 👍 2
Baie dankie vir julle puik weervoorspellings! Waardeer elkeen van julle wat so getrou voor en agter die skerms werk. Mag dit goed gaan met julle!
@neelspotgieter6835 · 19/09/2024
Baie dankie Michelle vir puik aanbieding. Seenwense vir julle ❤❤
@fransbotha4641 · 18/09/2024
Dankie vir die weervoorspelling
@tjoeriebotha7029 · 18/09/2024
Baie dankie vir die stukkies "Buurland"! Julle is Spot-on elke keer!! Mooi aand verder vir Julle!!
@magdalenenorman6243 · 18/09/2024
Vox thanks for the weather forecast
@NicoKirsten · 18/09/2024 · 👍 2
Kan julle die solar voorspelling in die Afrikaanse video ook gee?