17 September 2025 | Vox Weervoorspelling

03/09/2026 · Vox Weather

Descrição

❄️Ysige oggend oor die suidelike binneland met ligte ryp op plekke 🌧️ KOELER met enkele reënbuie oor KwaZulu-Natal, Mpumalanga en koeler al langs die oostelike platorand. ☁️ Effens warmer in die weste, maar steeds koel met wolke wat oor die kus hang. ⚠️IMPAK-GEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWD ⚠️ 🟡Geel Vlak 2: Skadelike golwe wat lei tot probleme met navigasie op see word verwag tussen Kaappunt en Maputo #VoxWeather #kouefront #ryp

Palavra-chave: meteorologia maputo

Comentários

@fransbotha4641 · 16/09/2025 · 👍 1

Dankie Michelle en vox span vir die weervoorspelling.

@Pcvr-o9o · 16/09/2025

Baie dankie Vox span ❤

@eddiedalziel666 · 17/09/2025 · 👍 1

Dit is lekker koud hier in Gauteng Oos Rand Alberton, ons geniet julle voorspelling beste soos altyd en betroubaar. Dankie.

@mrsvan31 · 16/09/2025 · 👍 1

Dki Dames 🎉